Sarah Steyn on 27/10/20141 reviews

Gaan GROEN!! Gaan SULA SULA Pine Gel!! Hierdie Pine gel is seker een van die veelsydigste produkte wat ek al ooit gebruik het. Dit maak enige iets skoon van vloere, badkamers, vensters ens ens. Boonop ruik die hele huis vars en skoon. Dankie vir hierdie awesome produk! Groete Sarah

Belinda Prinsloo on 21/10/20141 reviews

Wat goed is van die produk, is dat jy dit letterlik vir enige iets kan gebruik, tot wasgoed. Vir my is dit multipurpose!